Indrukwekkende stories
Organisasies en individue regoor die wêreld bereik hul doelwitte met behulp van Google se programme en finansiering vir onderwys. Lees hul stories.
-
Fairfield County School District het oorgeskakel na Google
Die onderwysers in Fairfield County School District, in die platteland van Suid-Carolina, gebruik Google-nutsgoed om leerders te inspireer en aan hulle 'n uitstekende opvoeding te bied.
-
Juffrou Abby wakker belangstelling aan oor die held se reis met Chromebooks
Sien hoe juffrou Abby Skyfies gebruik het om leerlinge in haar taalkunsklas te help om inkleurboeke te skep wat op die held se reis gebaseer is.
-
Ons mik hoër by Thurstable School
Google-tegnologie help leerders en onderwysers by Thurstable School om saam kreatief te wees in die klaskamer.
-
McKinnon Secondary College se graad 12-leerders werk saam met G Suite
Leerders by McKinnon Secondary College kon hul teaterproduksie realiseer met gebruik van Dokumente en Hangouts Vergader.
Kan nie inhoud laai nie :(
Probeer later weer
Geen resultate wat met jou keuse ooreenstem nie :(
om alle resultate te wys